Operasionele Instandhouer

Rayton, GP, ZA, South Africa

Job Description

BESONDERHEDE VAN POS





NB: Toetsperiode van 'n week voordat werkaanbod aanvaar word.



Posbenaming:

Operasionele Instandhouer

Arbeidsveld:

Metaalwerksentrum

Beskrywing van werk:

Hy gaan algemene instandhouding doen en sorg vir operasionele onderhouding en instandhouding om te sorg dat alle toerusting vir die operasies gereed is vir operasionele doeleindes. Hy het ad hoc en geskeduleerde werk wat hy daarvoor moet doen. Hy is ook verantwoordelik dat die terrein netjies en operasioneel optimaal is.

Lys algemene pligte en sleutelwerksaamhede:




Sorg vir alle operasionele toerusting en area sodat operasie optimaal funksioneer.


Help met ad hoc take soos voorgese word.


Volg werkskaart.

Kandidaat vereistes




Die Klient verwag dat die Werknemer sal voldoen aan die volgende vermoens, vaardighede, kwalifikasies en opleiding:

Kritiese vereistes waaraan die werknemer moet voldoen:




Hy moet stiptelik wees.


Hy moet netjies wees en detail georienteerd


Hy moet vooruit kan dink om te kan bepaal wat prioriteit is en effektief take kan afhandel


Hy moet tegnies aangele wees.


Moet selfoon he wat werk.


Moet aan voorwaardes van Qualitek se werksooreenkoms voldoen.

Voordelige vereistes waaraan die werknemer moet voldoen:




Bestuurslisensie of dit so spoedig as moontlik kry

Basiese eienskappe waaroor die Werknemer moet beskik:




Hy moet pligsgetrou, lojaal en eerlik wees.


Hy moet stiptelik en puntenerig wees.


Hy moet nie bang wees vir werk nie.


Goeie gesindheid teenoor die Klient en gesag vertoon met goeie kommunikasie vaardighede teenoor die kliente se kliente.

Basiese vaardighede wat Werknemer sal ontvang van Klient:

Tegniese aanleg.

Plek van opleiding:

Klient se werkwinkel

Duur van die opleiding:

Solank as wat in diens is

Kostes van die opleiding:

Werknemer ontvang opleiding gratis, maar waarde is R60 000 werd.

Ander reelings i.v.m. opleiding:

Werknemer werk onder gesag van senior persoon wat bo hom aangestel is deur klient.

Verdere opleiding wat van die werknemer verwag word om van 'n derde party te ontvang: Moontlik soos klient nodig mag vind



Plek van opleiding:

NVT

Duur van die opleiding:

NVT

Kostes van die opleiding:

NVT

Ander reelings i.v.m. opleiding:

NVT





Moontlikhede van bevorderings:

Ja

Diensperiodes ter sprake



Indiensnemingsdatum:

Saterdag 12 Julie 2025

Werksure & Werksdae



Gewone werksure en werksdae




45 ure per week

Werksweek

: Vasgesteld

VERLOF




Die werker se verlofgeld is ingesluit by sy uurlikse betaling. Hy word nie addisioneel verlof betaal nie. Daar sal Christelike vakansiedae gehandhaaf word, maar nie vakansiedae soos nasionaal voorkom nie. Die Werknemer het die reg om enige tyd verlof te neem, hetsy jaarlikse verlof, gesinsverlof, siekverlof wat reeds in sy loon ingereken word.

ENDDATUMS



Kennisgewing tydperk:

1 week indien minder as 6 maande gewerk.


2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk het.


4 weke indien langer as 'n jaar gewerk het.

Duur van kontrak:

3 maande

Beeindigingsdatum van pos.

3 maande

Werknemer Vergoeding per uur



Klient diensgeld per uur:

R56.25

Klient gemiddelde diensgeld per week:

R2250.00

Gemiddelde werksure per week:

40

Werknemer se Loon / uur:

R44,84

Oortydbetalingskaal:

R67.26

Gemiddelde Werknemer se loon / week:

R1.793,60

Enige addisionele aspek rakende betaling:

Alle verlofgeld word aan werknemer uitbetaal as volle betalingsbedrag. Hy word slegs betaal vir ure wat hy werk. Daar is ook boetesisteem in plek, wat afgetrek mag word indien beboet.

Ander reelings rakende betaling



Frekwensie van besoldiging:

Weekliks

Moontlikheid van bevordering in die pos:

Op meriete

Verdere opleiding



Plek van opleiding

In Klient se werksplek

Duur van opleiding

Solank as die werkgewer by Klient werk

Basiese vaardighede opleiding




Metaalwerk

DERDE PARTY OPLEIDING




Verdere opleiding wat van die werknemer verwag word om van 'n derde party te ontvang.

Ander reelings oor opleiding

Moontlik soos klient nodig mag vind

Basiese vaardighede opleiding (3de party)




Geen

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1474135
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Rayton, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned