Tydelike KliËntediens Assistente Benodig

Centurion, GP, ZA, South Africa

Job Description

Optimi is op soek na toegewyde klientgerigte individue om by die Klienteondersteuningspan aan te sluit as assistente. Ideale kandidate werk goed met sperdatums, is probleemoplossers, kan uitstekend kommunikeer en navrae ontleed.



VEREISTES





Sertifikaat in klienteondersteuning of 'n soortgelyke rigting is voordelig. Graad 12 met Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) as vak Rekenaargeletterdheid in Microsoft Office Suite (Word, Excel). Rekenaargeletterdheid in ZohoDesk of soortgelyke stelsels is voordelig. Vlot in Afrikaans en Engels (geskrewe en gesproke). 'n Derde amptelike Suid-Afrikaanse taal is voordelig.


PLIGTE





Reageer betyds en doeltreffend op klientnavrae. Beantwoord alle inkomende oproepe betyds. Verskaf akkurate terugvoer aan kliente. Bied stap-vir-stap bystand. Los probleme op rakende die miEbooks-platform. Verwys/eskaleer navrae aan toepaslike spanne, kategoriee en vereistes. Bly op hoogte van alle stelselinligting, veranderinge en opdaterings. Help kollegas met oortollige werk indien nodig.


Hierdie pos is in Centurion gebaseer.

Indien jy nie binne 14 dae van ons hoor nie, beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol.

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1575043
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Centurion, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned