Tydelike KliËntediens Konsultant

Centurion, GP, ZA, South Africa

Job Description

Optimi is op soek na self-gemotiveerde individue met uitstekende vaardighede in klientediens om by ons vinnig groeiende maatskappy aan te sluit as deel van die Klientedienspan. Geskikte kandidate werk goed in 'n spanformaat, het 'n positiewe ingesteldheid en beskik oor sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.

VEREISTES



Graad 12 Sertifikaat in klientediens of 'n soortgelyke rigting (voordelig) 1 jaar ondervinding in klientediens of by 'n oproepsentrum Ingestel op tevredenheid van kliente. Vaardigheid in Microsoft Office (Word, Excel) Vlot in Engels (gesproke en geskrewe) Vlot in Afrikaans (voordelig)

PLIGTE



Bly altyd professioneel en stel tevredenheid van kliente eerste. Bied professionele ondersteuning deur met kliente via verskeie kanale te kommunikeer. Fokus op "eerste-oproep-oplossings" en verwys, indien nodig, navrae na 'n bestuurder. Pas aan by verskillende klientipes en -situasies, asook in-persoon ondersteuning. Verbreed produkkennis en help kliente om ons produkte beter te verstaan. Monitor en keur klientplasings op Facebook goed volgens die toepaslike riglyne. Bestuur navrae wat oorgedra en ge-eskaleer is deur die navraestelsel en gee terugvoer aan kliente. Reageer vinnig en doeltreffend op klientnavrae. Bly altyd op hoogte van produkkennis oor CAMI. Hanteer alle versoeke/navrae volgens die standaard prosedures vir ZohoDesk. Help kollegas met oortollige werk indien nodig.


Hierdie pos is in Centurion gebaseer.


Indien jy nie binne 14 dae van ons hoor nie, beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol.

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1507987
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Centurion, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned