? Groeiende Agri besigheid is op soek na 'n rekenmeester. Die kantore is in Krugersdorp.
Die rekenmeester sal direk rapporteer aan die finansiele bestuurder. Pligte sal ondermeer die volgende insluit:
*Opstel van finansiele state
*Kontrolering van ondergeskiktes se werk
*Opstel van begrotings en kontantvloei
*Belastingberekenige
*Maandafsluiting
*Maandelikse werkspapiere leer voorbereiding
*Hantering van navrae van die finansiele bestuurder
Kwalifikasie en vaardighede:
*Ten minste 2 jaar ervaring as rekenmeester of senior klerk.
*Kandidate met BCom of BCompt graad en klerkskap sal voorkeur geniet.
*Syspro ervaring en kennis van landboubesighede sal 'n groot voordeel wees.
*Microsoft office geletterd.
*Goed tweetalig wees en moet onafhanklik kan funksioneer.
*Dinamies met goeie probleem oplossingsbenadering.
? Markverwante salarispakket met medies en pensioen word gebied en sal bepaal word na gelang van ondervinding en/of kwalifikasie.
Stuur 'n kort CV na aansoeke@terraaqua.co.za
Job Type: Full-time
Education:
High School (matric) (Required)
Experience:
Accounting: 4 years (Required)
Language:
Afrikaans (Required)
License/Certification:
Drivers License (Preferred)
Work Location: In person
Application Deadline: 2025/07/25
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.