? Groeiende Agri besigheid is op soek na ‘n junior rekenmeesters klerk. Die admin kantore is in Featherbrooke. Die persoon sal direk rapporteer aan die rekenmeester. Pligte sal ondermeer die volgende insluit: Postering van krediteure Krediteure rekons Betalings voorberei Vereistes…
? Groeiende Agri besigheid is op soek na ‘n rekenmeester. Die kantore is in Krugersdorp. Die rekenmeester sal direk rapporteer aan die finansiële bestuurder. Pligte sal ondermeer die volgende insluit: *Opstel van finansiële state *Kontrolering van ondergeskiktes se werk *Opstel…