(eng=
 Production Manager 
 We are looking for an experienced Production Manager to lead the production team and improve productivity by implementing Lean practices and solving challenges in our industry. 
 Location: Vulcania, Brakpan
 Salary: R50 000 - R66 000
 Working Hours: Monday to Friday, 08:00 17:00 (flexible hours available, or the candidate can work similar hours as their production team)
 Start Date: ASAP 
About the Company:
 Our client is a leading player in the rubber manufacturing industry, focused on continuously improving production processes and implementing Lean methodologies. The company is committed to fostering a culture of continuous improvement, helping the company remain competitive in the market. 
Key Responsibilities: 
 Lead the production team 
 Improve productivity and eliminate waste 
 Implement Lean practices 
 Train and mentor employees at all levels 
 Perform value stream mapping to visualize current processes 
 Facilitate cultural shift towards Lean thinking by promoting a continuous improvement mindset and encouraging employee engagement 
 Use analytical tools to eliminate challenges 
Job Requirements: 
 At least 15 years of experience in operations in a leadership role 
 Engineering degree or MBA in Operations Management 
 Proven track record in implementing Lean practices 
 Deep understanding of Lean principles and tools 
 Strong data analysis and change management skills 
 Leadership abilities and thorough understanding of labor laws 
 Proficient in Excel and PowerPoint 
 The successful candidate will be based in Vulcania, Brakpan, and will lead the production team to maintain a high level of performance. 
 Ready to join a dynamic team and take the production process to the next level? Apply now wed love to meet you!
 ) 
 (afr=
 Produksiebestuurder 
 Ons is op soek na 'n ervare Produksiebestuurder om die produksie-span te lei en die produktiwiteit te verbeter deur Lean praktyke te implementeer en uitdagings op te los in ons industrie. 
 Ligging: Vulcania, Brakpan
 Salaris: R50 000 - R66 000
 Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 17:00 (met buigsame ure beskikbaar, of die kandidaat kan soortgelyke ure as sy produksie-span werk)
 Begindatum: ASAP 
 Meer oor die maatskappy:
 Ons klient is 'n toonaangewende speler in die rubber vervaardigingsbedryf, gefokus op die deurlopende verbetering van produksieprosesse en die implementering van Lean metodologiee. Die maatskappy is toegewyd aan die ontwikkeling van 'n kultuur van deurlopende verbetering, wat die maatskappy help om mededingend te bly in die mark. 
 Belangrikste Verantwoordelikhede: 
 Lei die produksie-span 
 Verbeter produktiwiteit en elimineer afval 
 Implementeer Lean praktyke 
 Opleiding en mentorskap van werknemers op alle vlakke 
 Voer waarde stroomkaarte uit om huidige prosesse te visualiseer 
 Faksileer kultuurskuif na Lean denke deur 'n deurlopende verbetering ingesteldheid te bevorder en werknemersbetrokkenheid aan te moedig 
 Gebruik analitiese gereedskap om uitdagings te verwyder 
 Posvereistes: 
 Minstens 15 jaar ervaring in operasies in 'n leierskapsrol 
 Ingenieursgraad of MBA in Operasiebestuur 
 Bewese rekord in die implementering van Lean praktyke 
 Diepte begrip van Lean beginsels en gereedskap 
 Sterk data-analise en veranderingsbestuursvaardighede 
 Leierskapvaardighede en deeglike kennis van arbeidswette 
 Bevoeg in Excel en PowerPoint 
 Die suksesvolle kandidaat sal in Vulcania, Brakpan gebaseer wees en sal die produksie-span lei om 'n hoe vlak van prestasie te handhaaf. 
 Is jy gereed om by 'n dinamiese span aan te sluit en die produksie proses na die volgende vlak te neem? Doen nou aansoek ons wil jou ontmoet!
 )               
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.