? Groeiende Agri besigheid is op soek na 'n junior rekenmeesters klerk. Die admin kantore is in Featherbrooke.
Die persoon sal direk rapporteer aan die rekenmeester. Pligte sal ondermeer die volgende insluit:
Postering van krediteure
Krediteure rekons
Betalings voorberei
Vereistes
Graad 12
Basiese rekeningkundige beginsels verstaan
Persoon moet in 'n groep kan saamwerk
Persoon moet verkieslik tussen 18 en 30 wees
Eie vervoer
Microsoft office geletterd
Goed tweetalig wees
Onafhanklik kan funksioneer
Dinamies met goeie probleem oplossingsbenadering
Ondervinding as rekenmeesters klerk sal 'n goeie pluspunt wees.
Die salarispakket sal bepaal word na gelang van ondervinding en/of kwalifikasie. Dit is 'n junior pos.
Stuur 'n kort CV na aansoeke@terraaqua.co.za
Sluitingsdatum is 15 November 2025.
Job Type: Full-time
Work Location: In person
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.