Kleuterskool Juffrou Gesoek
Besige Bytjie Akademie mooi 'n passievolle, gekwalifiseerde onderwyseres om deel te word van ons dinamiese span.
Vereistes:
- Nasionale Kwalifikasie op NQF Vlak 4 of hoer.
- Ervaring met beplande, sensoriese leeraktiwiteite vir 2-5 jariges
- Warm, geduldige benadering tot kinders en ouers
- Sterk kommunikasievaardighede en professionele etiek
- Betroubare vervoer en tydsbestuur
Ons bied;
- 'n Ondersteunende, kreatiewe werksomgewing
- Opleidingsgeleenthede en professionele groei
- 'n Kultuur van respek en samewerking
Ligging: Vereeniging , Gauteng
Begindatum: Oktober 2025
As jy glo in die mag van vroee leer en kinders se unieke potensiaal, wil ons jou ontmoet!
Sluitingsdatum: 30 September 2025*
Job Type: Full-time
Experience:
Early Childhood Development : 3 years (Required)
Language:
Afrikaans (Required)
Work Location: In person
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.