Ons Kleuterskool is opsoek na 'n ervare,passievolle & dinamiese kleuterskool juffie met 'n groot liefde vir kinders om deel te word van ons familie vir ons 2-3 jarige klassie.
VEREISTES N6 Kwalifikasie 2 jaar minimum ervaring Noodhulp Di?lomaVriendelik, Positief, Getrou Afrikaans & Engels sprekend Stuur gerus jou CV na
sylvia.hamman@gmail.com of kontak Sylvia Hamman by 084 607 8605
Job Types: Full-time, Temp to perm
Contract length: 3 months
Pay: From R5000,00 per month
Work Location: In person
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.