Juffrou Assistent (NQF4)
Instansie: Besige Bytjie Akademie
Ligging: Vereeniging
Ons soek 'n liefdevolle, energieke en verantwoordelike Juffrou Assistent met 'n NQF4-kwalifikasie in Vroee Kinderontwikkeling om ons kleuters te ondersteun in hul daaglikse leer en speel.
Vereistes:
- NQF4-kwalifikasie in Vroee Kinderontwikkeling (ECD)
- Ervaring met kinders tussen 2-5 jaar (voorkeur)
- Goeie kommunikasievaardighede en 'n sagte, geduldige benadering
- Vermoe om in 'n span te werk en opdragte te volg
- Betroubaar, stiptelik en professioneel
Verantwoordelikhede:
- Ondersteuning van die hoofjuffrou in klasaktiwiteite
- Begeleiding van kinders tydens speletjies, etes en buite-aktiwiteite
- Basiese administratiewe en opruim-take
- Bevordering van 'n veilige, liefdevolle leeromgewing
Job Type: Full-time
Pay: R5000,00 - R6000,00 per month
Experience:
Teacher Assistant : 1 year (Required)
Language:
Afrikaans (Required)
Work Location: In person
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.