Kerndoel van die program:
OVK is op soek na 'n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry aan die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.
Minimum Vereistes:
Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.