Afriforum Teater Voordeurspan

Pretoria, GP, ZA, South Africa

Job Description

Word deel van die AfriForum Teater-voordeurspan!


Sluit aan by ons

voordeurspan

- die eerste glimlag wat ons gaste sien. Ons soek

betroubare, netjiese universiteitstudente/ jongmense

met 'n passie vir mense en teater.


Ons soek studente/jongmense wat:



Vriendelik en professioneel is Betroubaar en stiptelik werk Goeie mensevaardighede het Trots is daarop om uitstekende diens te lewer Goed in 'n span funksioneer

Die waarde van hierdie geleentheid vir jou:



Waardevolle werkservaring in 'n dinamiese en kreatiewe omgewing Ideaal vir studente - buigsame werksure rondom jou klasrooster Leer verantwoordelikheid, betroubaarheid en spanwerk Bou jou CV en ervaring op Verdien 'n inkomste terwyl jy studeer
As jy 'n passie het vir mense, teater en diens, is hierdie jou kans om waardevolle ervaring op te doen in 'n dinamiese omgewing by die beste teater in Pretoria!



Let wel:

Hierdie is 'n tydelike aanstelling en skofwerk - dus sal die gekose kandidate ingedeel word volgens skofte tydens vertonings en geleenthede by die teater.

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1580810
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Part Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Pretoria, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned