AfriForum

Current Openings : 7

Become a Member

Click on Login if you are already member.

Register Login
Current Jobs in AfriForum
Jobs 7
Apply Now
05 Dec 2025

Ons is tans op soek na 'n distrikskoördineerder vir die Pretoria gebied. Dit is belangrik dat jy slegs aansoek doen indien jy reeds in Pretoria woon. Om hiervoor in aanmerking te kom, benodig jy 'n eenjaar tot driejaardiploma in regte,…

AfriForum Teater Voordeurspan
AfriForum  -  Pretoria, GP, ZA
Apply Now
06 Nov 2025

Word deel van die AfriForum Teater voordeurspan! Sluit aan by ons voordeurspan – die eerste glimlag wat ons gaste sien. Ons soek betroubare, netjiese universiteitstudente/ jongmense met 'n passie vir mense en teater. Ons soek studente/jongmense wat: Vriendelik en professioneel…

Streekshoof: Noordstreek
AfriForum  -  Pretoria, GP, ZA
Apply Now
15 Oct 2025

AfriForum is op soek na 'n streekshoof vir die noordstreek wat verantwoordelik sal wees vir die oorhoofse koördinering van die distrikskoördineerders en takstrukture in die Gauteng , Limpopo en Mpumalanga provinsie. Hierdie pos is gesetel in Pretoria. AfriForum se gemeenskapstruktureafdeling…

Beheerkameroperateur
AfriForum  -  Pretoria, GP, ZA
Apply Now
10 Jun 2025

Forum Sekuriteit ('n inisiatief van AfriForum) is op soek na beheerkameroperateurs wat die hantering van noodoproepe en die monitering van kliënte se kamerastelsel op 'n professionele, hoflike en respekvolle wyse kan behartig. As beheerkameroperateur sal jy verantwoordelik wees om kritiese…

Apply Now
08 Jun 2025

Forum Sekuriteit Dienste ('n inisiatief van AfriForum) is tans op soek na 'n Insidentkoördineerder Reaksiebeampte in Kloofsig, Centurion gebaseer sal wees. Die doel van die pos is om noodreaksies vanuit die Beheerkamer vinnig en effektief te koördineer. Die kandidaat sal…

Apply Now
09 Jun 2025

Forum Sekuriteit Dienste ('n inisitief van AfriForum) is tans op soek na 'n beheerkameroperateur wat in Kloofsig, Centurion gebaseer sal wees. Die doel van die Beheerkameroperateur is om intyds veiligheids en operasionele stelsels te monitor en beheer, insidente vinnig te…

Apply Now
25 Mar 2025

Die pos is in Kloofsig, Centurion gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom, benodig jy sowel 'n senior sertifikaat as 'n geldige rybewys. 'n Projekverwante kwalifikasie en vorige ervaring in 'n projekte omgewing sal 'n aanbeveling wees. Vaardighede en vorige…