Duties/Pligte
General reception and enquiries.
Performing administrative and/or secretarial duties of allocated consultants/emeriti professors.
Assisting support staff with undergraduate, postgraduate and Symplectic Elements-system administrative duties.
Financial administration on SUNFin, including asset management of the Department.
Facilities management and IT administration of the Departement.
CPD administration of the Department.
National Research Foundation (NRF) applications of the Departement.
Administration of the departmental MBChB IV Elective Students programme.
Administration of the Departmental Academic Programme and Annual Academic Day.
Organising departmental functions/workshops.
Algemene ontvangs en navrae.
Verrig administratiewe en/of sekretariele pligte van toegekende konsultante/emeriti professore.
Verleen bystand aan ondersteuningspersoneel met voorgraadse, nagraadse en Symplectic Elements*-stelsel administratiewe pligte.
Finansiele administrasie op SUNFin, insluitend batebestuur van die Departement.
Fasiliteitsbestuur en IT-administrasie van die Departement.
VPO-administrasie van die Departement.
Nasionale Navorsingstigting (NNS) aansoeke van die Departement.
Administrasie van die departementele MBChB IV Elektiewe Studenteprogram.
Administrasie van die departementele Akademiese Program en Jaarlikse Akademiese Dag.
Reel van departementele funksies/werkswinkels.
Job Requirements/Pos Vereistes
Grade 12.
Certificate in administration.
At least three years' experience in administration of which at least one year should be within a similar environment.
Applicable experience with the University's or a similar tertiary institution's information, financial and administrative systems.
Proven computer skills in MS Word, MS Excel, MS PowerPoint and MS Outlook.
Sound language abilities in English with a willingness to work in a multilingual environment.
The ability to perform detailed administrative tasks under pressure and with great precision.
Proven ability to work independently as well as in a team.
Proven ability to work with confidential information.
Proven ability to plan, organise and prioritise tasks.
Graad 12.
Sertifikaat in administrasie.
Minstens drie jaar se ervaring in administrasie waarvan minstens een jaar binne 'n soortgelyke omgewing moet wees.
Toepaslike ervaring met die Universiteit of 'n soortgelyke tersiere instansie se inligtings-, finansiele- en administratiewe stelsels.
Bewese rekenaarvaardighede in MS Word, MS Excel, MS PowerPoint en MS Outlook.
Goeie taalvaardighede in Engels met die bereidwilligheid om in 'n veeltalige omgewing te werk.
Die vermoe om gedetailleerde administratiewe take met groot noukeurigheid en onder druk te kan uitvoer.
Bewese vermoe om onafhanklik en as deel van 'n span te werk.
Bewese vermoe om met vertroulike inligting te werk.
Bewese vermoe om take te beplan, te organiseer en te prioritiseer.
Recommendation/Aanbeveling
Administrative experience within an academic environment.
Applicable experience with a tertiary institution's financial systems.
Administratiewe kennis en ervaring in 'n akademiese omgewing.
* Toepaslike ervaring met 'n tersiere instansie se finansiele stelsels.
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.