Job Advert Summary Posbeskrywing: El Shaddai Christenskool (ESCS) is opsoek na ’n gekwalifiseerde en passievolle Hoërskool Afrikaans Onderwyser om by ons toegewyde span aan te sluit in ’n voltydse hoedanigheid (daagliks van 07:30 tot 15:30). Ons personeel werk in klein…