Senior Bemarkings Assistent , Stellenbosch

Stellenbosch, WC, ZA, South Africa

Job Description

Kwalifikasie vereistes:



- Graad 12 met ten minste 5 jaar ondervinding in spesifiek kommersiele en agri besighede in korttermynversekering of 'n soortgelyke veld

- Moet vol gekwalifiseerd wees om advies te kan gee in terme van versekerings wetgewing

- Enige ander toepaslike/verwante kwalifikasie

Posvereistes



- Die vermoe om alleen en as deel van 'n span te werk

- Moet onafhanklik kan werk

- Uitstekende kommunikasie vaardighede in beide Afrikaans en Engels

- Ondervinding in Persoonlike, Kommersiele en Agri polis produkte

- Moet bereid wees om verder te studeer

Posbeskrywing

(LET WEL hierdie posbeskrywing is 'n opsomming van take en reflekteer nie die volledige posbeskrywing nie)

Ondersteuning aan die Adviseur t.o.v:

- Voorbereiding van hernuwings

- Poliswysigings

- Eise hantering

- Aanvra van kwotasies

- Kliente navrae

- Enige ander administratiewe take soos vereis

Job Type: Permanent

Work Location: In person

Application Deadline: 2025/06/12

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1437477
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Stellenbosch, WC, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned