Hansafrique Trading, 'n prominente maatskappy in die landbou bedryf, is opsoek na 'n
dinamiese verkoops persoon om deel te word van hulle span;
- Hoofsaaklik Trekker parte verkope en Trok parte verkope.
- Paket van R30 000.00 met kommissie gebaseer op ondervinding.
- Ondervinding word vereis in onderdele verkope.
- Betroubare, energieke persoon met goeie mense verhoudinge.
Werks verantwoordelikhede;
- Telefoon, toonbank en internet verkope.
- Bemarking aan nuwe kliente.
- Administrasie funksies van parte verkope.
- Groei van kliente basis.
Vereistes;
-Tersiere kwalifikasie.
- Bewese verkoopsrekord.
- Eie vervoer.
- Woonagtig in Pretoria of omliggende Gauteng.
- Onberispelike kommunikasie.
- Deursettingsvermoe.
- Rekenaar geletterd op Pastel en alle Microsoft programme.
Job Type: Full-time
Pay: R20000,00 - R30000,00 per month
Experience:
Truck or Tractor parts: 1 year (Preferred)
Language:
Afrikaans (Required)
Location:
Pretoria, Gauteng 0184 (Preferred)
Work Location: In person
Application Deadline: 2025/07/30
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.