Hansafrique Trading, ‘n prominente maatskappy in die landbou bedryf, is opsoek na ‘n dinamiese verkoops persoon om deel te word van hulle span; Hoofsaaklik Trekker parte verkope en Trok parte verkope. Paket van R30 000.00 met kommissie gebaseer op ondervinding.…