Opsoek na die volgende kandidaat:
Dame assistent wat ondervinding het by die volgende plekke: Browns, NJW, Sterns, Le Creuset, Woolworths klere, Cape Union Mart - as 'n verkoops dame
Ons beskrywing van personeel persoonlikhede is: 'outgoing/extrovert - vlot in English en Afrikaans vol self vertroue en borrellende persoonlikheid wat hou van gesels
Minimum Vereistes: Matric, excellent Excell en Word skills.
Geen kriminele rekord.
Beperkte krediet/skuld issues.
Moet dadelik kan begin
Reisafstand nie verder as 15 kilometer van die mall.
Afrikaans praat
Geen rookers en sober gewoontes.Moet asseblief nie aansoek doen, as jy nie aan die vereistes voldoen. Pos is beskikbaar van 14 Julie. Die volgende opskrif moet gebruik word: Sales Assistant - Woodlands Boulevard - CV's kan gestuur word na - michelle@porterandcraft.co.za
Job Types: Full-time, Permanent
Work Location: In person
Application Deadline: 2025/04/21
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.