Duties/Pligte
Providing leadership for the research team.
Developing and maintaining Standard Operating Procedures and research forms.
Ensuring that ethical requirements are fulfilled.
Interacting with the principal investigator and other investigators to ensure the fulfilment of project goals.
Interacting with study auditors.
Assisting with the planning of the project to achieve the outlined goals and objectives.
Managing both medical and non-medical staff.
Collecting data for reporting back to sponsors.
Performing all the managerial functions of the project.
Reporting to sponsors about the progress of the project.
Managing all sponsor enquiries.
Managing the operational needs of the site, including the health and safety requirements.
Verskaf leierskap aan die navorsingspan.
Ontwikkel en handhaaf standaard bedryfsprosedures en navorsingsvorms.
Verseker dat daar aan etiese vereistes voldoen word.
Interaksie met die hoofnavorser en ander ondersoekers om te verseker dat projekdoelwitte bereik word.
Interaksie met studie ouditeure.
Hulpverlening met die beplanning van die projek om die uiteengesitte doelwitte te bereik.
Bestuur van beide mediese en nie-mediese personeel.
Versamel data vir terugrapportering aan borge.
Uitvoering van al die bestuursfunksies van die projek.
Rapporteer aan borge oor die vordering van die projek.
Bestuur alle borgnavrae.
Bestuur van die operasionele behoeftes van die perseel, insluitend die gesondheids- en veiligheidsvereistes.
Job Requirements/Pos Vereistes
Nursing or related qualification, BCur degree, or a four-year nursing diploma or BPharm degree.
Four years' research experience in infectious diseases and/or HIV.
Three years' experience as a project manager or study coordinator.
Excellent administrative and organisational skills.
Computer literacy.
The ability to work well within a team as well as independently.
Management experience in a research environment.
Regulatory experience is of paramount importance.
A valid driver's licence to visit rural sites.
The ability to develop and maintain a good working climate among the study personnel.
Verpleegkunde of verwante kwalifikasie, BCur-graad, of 'n vierjarige verpleegdiploma of BPharm-graad.
Vierjaar-navorsingservaring in aansteeklike siektes en/of MIV.
Driejaar se ervaring as 'n projekbestuurder of studiekoordineerder.
Uitstekende administratiewe en organisatoriese vaardighede.
Rekenaargeletterdheid.
Die vermoe om goed binne 'n span sowel as onafhanklik te werk.
Bestuurservaring in 'n navorsingsomgewing.
Regulatoriese ervaring is van kardinale belang.
'n Geldige rybewys om landelike terreine/gebiede te besoek.
Die vermoe om 'n goeie werksklimaat onder die studiepersoneel te ontwikkel en te handhaaf.
Recommendation/Aanbeveling
A background in paediatric or perinatal HIV.
An interest in the community and research skills development.
Good Clinical Practice (GCP) experience.
Agtergrond in pediatriese of perinatale MIV.
'n Belangstelling in die gemeenskap en navorsingsvaardigheidsontwikkeling.
* Ervaring in Goeie Kliniese Praktyk (GCP).
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.