Optometrist (d19) / Oogkundige (d19)

Tzaneen, Limpopo, South Africa

Job Description

(eng=
Optometrist
About the Company:
Our Client is a privately owned optometry practice in Tzaneen, Limpopo, utilising innovation and technology so that patients can enjoy every meaningful moment in life. They're committed to passion, courage, and respect. Join a team where your ideas matter, and your work shapes the future for generations to come. Our mission: See Life Better.
Location: Tzaneen, Limpopo
Salary: R35 000 R40 000 per month (depending on experience)
Available Positions: 1
Start Date: as soon as possible
Working Hours: 09:00 17:00 weekdays, 08:30 12:00 on Saturdays (2 Saturdays off per month)
Key Responsibilities:
Provide comprehensive eye care, including eye examinations and prescribing corrective and specialized contact lenses * Deliver specialised care such as Dry Eye and Myopia management
Perform general optometry tasks and assist with practice administration where required
Provide advice and recommendations on contact lenses
Fascilitate the sales of frames and lenses
Develop skills in practice management and specialised areas like Speciality Contact Lenses
Position Requirements:
Qualified Optometrist registered with the HPCSA.
Minimum Qualification: B. Optometry.
Newly qualified Optometrists are welcome to apply.
Fluent in Afrikaans & English
Computer literate.
Personal Attributes:
Passionate about optometry and patient care.
Strong communication and interpersonal skills.
Willingness to learn new skills and grow in speciality areas.
Ability to work both independently and collaboratively within a team.
Open-minded and eager to learn and grow.
Ready to join a dynamic team and make a real impact? Apply now we want to meet you! )
(afr=
Optometrist
Oor die Maatskappy:
Ons Klient is n privaat bestuurde optometriepraktyk in Tzaneen, Limpopo, wat innovasie en tegnologie benut sodat pasiente elke betekenisvolle oomblik in die lewe kan geniet. Hulle is toegewyd aan passie, moed en respek. Sluit aan by n span waar jou idees saak maak en jou werk die toekoms vir geslagte vorentoe vorm. Ons missie: See Life Better.
Ligging: Tzaneen, Limpopo
Salaris: R35 000 R40 000 per maand (gelang na ondervinding)
Beskikbare Posisies: 1
Begin Datum: so spoedig moontlik
Werksure: 09:00 17:00 weeksdae, 08:30 12:00 op Saterdae (2 Saterdae per maand af)
Sleutelverantwoordelikhede:
Verskaf omvattende oogsorg, insluitend oogtoetse en die voorskryf van korrektiewe en gespesialiseerde kontaklense * Bied gespesialiseerde sorg soos Droe Oe- en Miopie-bestuur
Voer algemene optometrie-take uit en help met praktykadministrasie waar nodig
Verskaf advies en aanbevelings oor kontaklense
Fasiliteer die verkope van rame en lense
Ontwikkel vaardighede in praktykbestuur en gespesialiseerde velde soos Spesialiteitskontaklense
Posisievereistes:
Gekwalifiseerde Optometrist geregistreer by die HPCSA.
Minimum Kwalifikasie: B. Optometry.
Pas-gekwalifiseerde Optometriste is welkom om aansoek te doen.
Vlot in Afrikaans & Engels
Rekenaarvaardig.
Persoonlike Eienskappe:
Passievol oor optometrie en pasientesorg.
Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.
Bereidheid om nuwe vaardighede aan te leer en te groei in gespesialiseerde velde.
Vermoe om beide onafhanklik en saam met n span te werk.
Oopkop en gretig om te leer en te ontwikkel.
Gereed om by n dinamiese span aan te sluit en n werklike verskil te maak? Dien nou jou aansoek in ons wil jou graag ontmoet! )

Skills Required

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1534779
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    R35,000-40,000 per month
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Tzaneen, Limpopo, South Africa
  • Education
    Not mentioned