Duties/Pligte
Strategic planning and management of the Research Commons and postgraduate support services.
General human resources management.
Providing support for reference management, data analysis, and virtual meeting software and tools.
Managing, coordinating and presenting research support workshops.
Responsible for the maintenance and administration of the Research Commons spaces.
Initiating and contributing to projects, committees, and other relevant forums as required.
Continuous liaising with other research support divisions and entities at Stellenbosch University (SU) and beyond.
Strategiese beplanning en die bestuur van die Navorsingsruimte en nagraadse steundienste.
Algemene menslikehulpbronbestuur.
Hulpverlening met verwysingsbestuur, data-analise en die gebruik van virtuele vergaderings se sagteware en hulpmiddels.
Bestuur, koordinering en aanbied van navorsingsteunwerksessies.
Verantwoordelik vir die instandhouding en administrasie van die Navorsingsruimtes.
Inisieer en dra by tot projekte, komitees en ander toepaslike forums soos nodig.
Deurlopende skakeling met ander navorsingsondersteuningsafdelings en -entiteite aan die Universiteit Stellenbosch (US) en verder.
Job Requirements/Pos Vereistes
Bachelors' degree in library and information science, or an equivalent qualification.
At least five years' relevant experience in an academic, research library, or similar environment.
Understanding of the research lifecycle.
Knowledge of and experience in the use of new technologies in the research environment, use of research-related applications and digital tools.
In-depth knowledge of and experience in reference management and software programmes such as EndNote and Zotero.
Understanding of scholarly communication processes and publication models.
Excellent verbal and written communication skills.
Good training and presentation skills.
Excellent interpersonal relations.
Excellent administrative skills.
'n Baccalaureusgraad in biblioteek- en inligtingswetenskap of 'n gelykwaardige kwalifikasie.
Minstens vyf jaar toepaslike ervaring in `n akademiese of navorsingsbiblioteek, of soortgelyke omgewing.
Begrip van die navorsingslewensiklus.
Kennis van nuwe tegnologiee en ervaring in die gebruik daarvan in die navorsingsomgewing, gebruik van navorsingsverwante toepassings en digitale hulpmiddels.
Gevorderde kennis en ervaring van verwysingsbestuur en sagteware programme soos EndNote en Zotero.
Begrip van die proses van wetenskaplike kommunikasie en publikasiestrategiee.
Uitstekende mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede.
Goeie opleidings- en aanbiedingsvaardighede.
Uitstekende interpersoonlike verhoudinge.
Uitstekende administratiewe vaardighede.
Recommendation/Aanbeveling
Middle management experience in an academic or research library.
A postgraduate qualification is a strong recommendation.
Knowledge of changing trends and best practices regarding research support in academic libraries.
Middelvlakbestuurservaring in n akademiese of navorsingsbiblioteek.
'n Nagraadse kwalifikasie word sterk aanbeveel.
* Kennis van veranderde tendense en beste praktyke met betrekking tot navorsingsondersteuning in akademiese biblioteke.
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.