Kwekery Bemarking en Tegniese Bestuurder / Nursery Marketing and Technical Manager
Ons klient in die vrugtekwekery bedryf is tans opsoek na 'n Bemarking en Tegniese Bestuurder. Hierdie is 'n nuut geskepte pos wat rapporteer aan die Groep Uitvoerende Hoof. Die Kwekery is in die Witzenberg Vallei omgewing in die Wes-Kaap gelee.
Die hoof verantwoordelikhede van die pos is:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.