Ligpos - Pos Vakature: Kode 14 Vragmotorbestuurder
POSBESONDERHEDE:
Posbenaming: Kode 14 (Kode EC) Swaar Vragmotor bestuurder
Arbeidsveld: Landbou
Area: Cullinan
Beskrywing van die Pos:
Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende klixc3xabnte of markte, selfs tot in die Kaap. Die rol sluit ook die verantwoordelikheid in om die vragmotor in 'n goeie toestand te hou en seker te maak dat die goedere betyds en veilig afgelewer word. 'n Bestuurder se gesondheid, veiligheid en vaardighede in padwetgewing is van uiterste belang.
Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.