Duties/Pligte
Responsible for the strategic and operational management of the Division.
Managing the annual budget for library material.
Overseeing and guiding collection development and management activities.
Managing vendor relations and negotiating agreements.
Human resources management.
Upholding quality assurance and evaluation.
Maintaining excellent client service.
Project management and participation.
General managerial and administrative functions.
Managing the Library's storage facilities for lesser-used materials.
Verantwoordelik vir die strategiese en operasionele bestuur van die Afdeling.
Bestuur van die jaarlikse begroting vir biblioteekmateriaal.
Toesighouding oor en gee leiding ten opsigte van die ontwikkeling van die versameling en bestuursaktiwiteite.
Bestuur verhoudinge met verskaffers en onderhandel ooreenkomste.
Menslikehulpbronbestuur.
Behoud van gehalteversekering en evaluering.
Handhaaf uitstekende klientediens.
Projekbestuur en deelname.
Algemene bestuurs- en administratiewe funksies.
Bestuur van die Biblioteek se stoorruimtes vir materiaal wat nie so dikwels in gebruik is nie.
Job Requirements/Pos Vereistes
A degree in Library and Information Science, or a bachelor's degree plus a postgraduate diploma in Library and Information Science, or BTech, or Hons-BInf (UNISA),
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.