Kerndoel van die pos: OVK is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerdes om by die OVK familie aan te sluit. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle spanne en individue saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Minimum Vereistes: Die suksesvolle kandidate moet oor die volgende beskik:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.