Job Description

Heidehof TeHuis vir Bejaardes het tans 'n vakature vir 'n Versorger.

Take:



Uitvoer van pligte onder direkte en indirekte toesig van Senior personeel volgens bestrek van praktyk Bevorder en instandhouding van pasiente se fisiese, psigiese en emosionele toestande Versorging van pasiente en uitvoer van verpleegsorgplan en rekordhouding Twee uurlikse versorging van bedleende inwoners gereelde mond hygiene Doen volwasse, bad en stort inwoners waar nodig Bediening van etes, tee en koffie Versorging van naels, hare en voete Doen daagliks oefeninge Antwoord klokkies dadelik Help in ander afdelings soos nodig Verrig enige ander take soos aan u oorgedra word deur die Senior personeel en. of Hoof van TeHuis Kennis van infeksiebeheerbeleid
Job Types: Full-time, Permanent

Work Location: In person

Application Deadline: 2025/07/28

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1465742
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Caledon, WC, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned