'n Voltydse pos bestaan ??by ACVV Heidehof Tehuis vir Bejaardes vir 'n Finansiële Beampte Kort oorsig van verantwoordelikhede: Finansiële Rekords: Verwerk die instansie se daaglikse finansiële rekords en transaksies Rekeningbestuur: Hou toesig oor krediteure en debiteure, insluitend fakturering en invordering…