Effektiewe beheer en bestuur van die Meganisasie afdeling wat die bemarking en ondersteuning op produkte en dienste lewer om 'n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.
Minimum Vereistes:
Graad 12;
4-5 minimum jaar ervaring in meganisasie omgewing;
Rekenkundige agtergrond kan voordelig wees;
Geldige rybewys.
Vaardighede:
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
Natuurlike vermoe om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer;
Rekenaarvaardig (MS Office);
Konflikhantering;
Goeie beplannings vermoe;
Moet onder druk kan funksioneer.
Verantwoordelikhede:
Finansielebestuur;
Personeelbestuur;
Beheer en bestuur van administrasie;
Mark aandeel groei;
Bestuur en onderhoud van bates;
* Voorraadbestuur
Beware of fraud agents! do not pay money to get a job
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.