DIE POSBESKRYWING SLUIT IN, MAAR IS NIE BEPERK TOT:
BESPROEIING
Skuif van besproeiingspyppe
Nagaan van waterdruk en rapportering van afwykings
Nagaan van alle spuite en die oopmaak daarvan indien verstop
Voltooi van besproeiingsvorm
Rapportering van probleme aangaande die besproeiing van lande
Verantwoordelik vir die toemaak van gate op die landerye
Die uitkap van bosse, uitdra en verwydering van klippe
Die betydse herstelwerk en ander instandhoudingswerk van besproeiingspype
ALGEMENE PLAASWERK
Grawe van gate
Plant van saad en plante
Grondvoorbereidings en skoffelwerk
Draadspan
Installering en instandhouding van besproeiingstelsel
Algemene plaasinstandhouding en kleinere bouwerke
Versorging (kos, skoonmaak en dosering) van diere
DIE SUKSESVOLLE KANDIDAAT MOET AAN DIE VOLGENDE VEREISTES VOLDOEN:
Kwalifikasies: Die suksesvolle kandidaat moet kan lees en skryf
Vorige ondervinding as a algemene plaaswerker
Goeie menseverhoudinge en die vermoe om in 'n span onder druk te kan werk
Betroubaar, pligsgetrou en bereid om ongerieflike ure en naweke te werk
Aansoeke moet skriftelik ingedien word en volledige persoonlike inligting, ondervinding, gewaarmerkte afskrifte van CV, ID dokument en kwalifikasie/s bevat. Aansoeke moet by die Melkerybestuurder, Amalienstein,afgelewer word in 'n verseelde koevert van Maandag tot Vrydag tussen 8:00 vm en 16:00 nm of na die volgende e-pos adres gestuur word,
cv@casidra.co.za
.
Job Types: Full-time, Temporary
Work Location: In person
Application Deadline: 2025/07/24
Beware of fraud agents! do not pay money to get a job
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.