Afrikaans Teacher

Rondebosch, WC, ZA, South Africa

Job Description

AFRIKAANS EAT ONDERWYSER (BEHEERLIGGAAMPOS)



VANAF 1 JAN 2026



Die ideale kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:



Ervaring in die onderrig van Gr. 8-12 Afrikaans EAT Beskik oor 'n B.Ed-graad of NOS-kwalifikasie Minstens 2-3 jaar onderwyservaring Nasien van die NSS-eksamen sal voordelig wees Vaardigheid in moderne tegnologie en moderne pedagogie Uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede Verpligte deelname aan die uitgebreide buitemuurse progam (sport en kultuur)

HOE OM AANSOEK TE DOEN:



Stuur 'n CV, aansoekbrief en die besonderhede van drie onlangse verwysings aan:

Rig aansoek aan:

Die Skoolhoof, Die Hoerskool Westerford, Hoofweg 220, Rondebosch, 7700

E-pos:

admin@westerford.co.za

Sluitingsdatum:

Maandag 21 Julie 2025 om 13:00
Slegs kandidate op die kortlys sal vir 'n onderhoud gekontak word.

"As deel van Westerford se beleid van Diversiteit, Inklusiwiteit en Transformasie, is ons toegewy aan uitnemendheid, diversiteit en vernuwing. "

Job Type: Full-time

Education:

Bachelors (Preferred)
Experience:

Afrikaans Teacher: 3 years (Preferred)
Application Deadline: 2025/07/21
Expected Start Date: 2026/01/01

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1434054
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Contract
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Rondebosch, WC, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned