Pos 1: Wiskunde tutor Graad 1 7. Die klasse vind plaas by ons sentrum in Centurion. Vereistes: Sterk Wiskunde agtergrond, of tans besig met 'n graad in Onderwys (verkieslik met Wiskunde as vak) Algemene Administratiewe werk doen Werkkaarte opstel Rekenaarvaardig…