Ons is op soek na talentvolle individue om 'n span te versterk deur die vervaardiging van top kwaliteit myntoerusting. As jy passie het vir metaalwerk en die uitdagings van die nywerheid, dan is hierdie geleentheid vir jou!
Betaling: Markverwant
?
Pospligte & sleutel werksaamhede:
Vervaardiging van myntoerusting
Sweiswerk
Buigwerk
Operateur van CNC plasma-snyer
Draaibankwerk
?
Kom deel is van 'n dinamiese en groeiende span waar jou vaardighede en harde werk opreg waardeer word.
Registreer hier vandag en maak jou toekoms skerper en sterker!
LW - Moenie registreer deur WhatsApp of E-pos nie. Slegs aansoeke op ons sisteem word aanvaar.
Besoek gerus ons webwerf vir verdere navrae of algemene inligting - www.ligpos.net
-
JOB DESCRIPTION: WELDER - METALWORKER
We are looking for talented individuals to strengthen our team by manufacturing high-quality coin minting equipment. If you have a passion for metalwork and the challenges of the industry, this opportunity is for you!
Payment: Market-related
? Job duties & key responsibilities:
Manufacturing of coin minting equipment
Welding work
Bending work
Operator of CNC plasma cutter
Lathe work