Verkoopsagent Oostelike Streek

Maidstone, ZN, ZA, South Africa

Job Description

KONTEKS




Tongaat Hulett Beperk het n trotse 132 jaar lange geskiedenis en n sterk sosio-ekonomiese nalatenskap in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika asook in Afrika suid van die Sahara. Tongaat Hulett Beperk, wat handel dryf as Voermol Voere, stel produsente in staat om hul herkouervee strategies te bestuur en te voer ten einde die produksie en wins van hul ondernemings te verbeter. Die maatskappy het n reeks vooraanstaande melasse-gebaseerde produkte vir herkouers by wyse van wetenskaplike navorsing ontwikkel.

DOEL VAN POS




Verkoopsagent Oostelike streek

Gebiede: Vryheid, Paulpietersburg, Luneburg, Piet Retief

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die verkoop van n wye reeks Voermol-produkte, asook tegniese ondersteuning, aan produsente, koperasies en landboumaatskappye in die bogenoemde gebiede.

KWALIFIKASIES EN ONDERVINDING




n Landbou Diploma of graad met ten minste drie jaar verkoopsondervinding in die landboumark.

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1481216
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Maidstone, ZN, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned