Verhuringsassistentpos Onmiddellik Beskikbaar Potch Eiendomme is xe2x80x98n gevestigde eiendomsagentskap gelexc3xab te Mareestraat 3. Potch Eiendomme lewer kompleksbestuur-, verhuringsbestuur- en verkoopsdienste aan die plaaslike mark. Potch Eiendomme beskik oor xe2x80x98n vakante betrekking vir xe2x80x98n Verhuringsassistent. Die ideale kandidaat is 'n jong persoon wat ywerig is om te leer en te groei in die eiendomsbedryf. Posbeskrywing: Die verhuringsassistent sal primxc3xaar verantwoordelik wees vir besigtigingsafsprake en inspeksies, en sluit die volgende pligte in:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.