Tydelike Verhuringsadministrateur Betrekking Beskikbaar: Potch Eiendomme Periode: 1 Februarie 2024 tot 30 Junie 2024 Potch Eiendomme is xe2x80x98n gevestigde eiendomsagentskap gelexc3xab te Mareestraat 3. Potch Eiendomme lewer kompleksbestuur-, verhuringsbestuur- en verkoopsdienste aan die plaaslike mark. Potch Eiendomme beskik oor xe2x80x98n vakante betrekking vir xe2x80x98n Verhuringsadministrateur vir spesifiek die verhuringsbestuurafdeling. Ideale kandidaat verkieslik 'n jong gegradueerde maar nie 'n vereiste. Posbeskrywing: Die pos behels die volgende pligte:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.