Huis Ravenzicht is ? tehuis vir bejaardes in die Kraaifontein omgewing en 'n
program van Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-
Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Ons het tans 'n permanente pos beskikbaar vir 'n Stafverpleegster. Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en
gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag. Die aangewese
kandidaat sal regstreeks aan die Verpleegkundige in beheer rapporteer.
Vereistes:
? Registrasie by (SANC)
? Toepaslike opleiding
? Goeie kennis van versorging van bejaardes
? Goeie menseverhoudings en moet kan funksioneer in spanverband
? Bereidwilligheid om skofte te werk soos per diensrooster (sluit in dag, nag, naweke
en publiekevakansiedae)
? Geldige rybewys (verkieslik)
? Afrikaans en Engels magtig wees
? Minimum van 4/5 jaar toepaslike ondervinding
? Vermoe om leiding te gee aan versorgers vir die effektiewe funksionering van dag tot
dag funksies
? Vermoe om skofte te werk sonder die direkte bystand van 'n Verpleegkundige
? Persoonlike indemniteitsversekering
Vergoeding:
Onderhandelbare salaris en ruim verlofvoordele.
Sluitingsdatum: 14 November 2025
Diensaanvaarding: 01 Desember 2025
Rig aansoek met 'n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede
van referente aan:
care3@huisravenzicht.co.za
Job Type: Full-time
Pay: R16000,00 - R18000,00 per month
Work Location: In person
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.