Staff Nurse

Kraaifontein, WC, ZA, South Africa

Job Description

Huis Ravenzicht is ? tehuis vir bejaardes in die Kraaifontein omgewing en 'n program van Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Ons het tans 'n pos beskikbaar vir die periode 15 Oktober 2025 tot 28 Februarie 2026 vir 'n Stafverpleegster. Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag. Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Verpleegkundige in beheer rapporteer.

Vereistes:



Registrasie by (SANC)

Toepaslike opleiding

Goeie kennis van versorging van bejaardes

Goeie menseverhoudings en moet kan funksioneer in spanverband

Bereidwilligheid om skofte te werk soos per diensrooster (sluit in dag, nag, naweke en publiekevakansiedae)

Geldige rybewys (verkieslik)

Afrikaans en Engels magtig wees

Minimum van 4/5 jaar toepaslike ondervinding

Vermoe om leiding te gee aan versorgers vir die effektiewe funksionering van dag tot dag funksies

Vermoe om skofte te werk sonder die direkte bystand van 'n Verpleegkundige

Persoonlike indemniteitsversekering

Vergoeding:



Onderhandelbare salaris en ruim verlofvoordele.

Sluitingsdatum: 30 September 2025



Diensaanvaarding: 15 Oktober 2026



Rig aansoek met 'n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan:



care3@huisravenzicht.co.za



Job Type: Temporary
Contract length: 3 months

Pay: R15000,00 - R20000,00 per month

Application Question(s):

Are you able to speak Afrikaans?
Education:

Diploma (Required)
Work Location: In person

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1534841
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Kraaifontein, WC, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned