Beplan, berei voor en bestuur daaglikse maaltyddiens vir tot 140 inwoners
Bespreek en bevestig spysenieringsreelings met bestuur
Koordineer spyskaartbeplanning met inagneming van dieetvereistes
Voltooi daaglikse kosteberekenings- en voorraadbeheerblaaie
Bestuur die aankoop, berging en uitreiking van voorraad
Verseker voldoende voorsiening en beheer van kombuistoerusting en verbruiksgoedere
Handhaaf higiene- en veiligheidsstandaarde volgens HACCP-vereistes
Hou rekord van temperatuurmonitering, voedselveiligheidsdokumentasie en uitgawes
Toesig hou oor personeel en skedules vir kombuis en eetkamer
Hanteer en los klagtes oor kos en diens op
Verseker netheid van kombuis-, stoor- en eetareas
Vereistes vir die Kandidaat:
Matrieksertifikaat
Toepaslike kwalifikasie in gasvryheid of kookkuns
Minimum van
3 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos
, verkieslik in die
aftree- of gesondheidsorgomgewing
Vlot in Afrikaans en Engels
(gesproke en geskrewe)
Ondervinding in die bestuur en voorbereiding van etes vir
140 persone of meer
Goeie begrip van
voorraadbestuur
,
kostebeperking
, en
voedselveiligheid
Sterk leierskap- en personeelbestuursvaardighede
Persoonlike Eienskappe:
Hoe standaarde van persoonlike netheid en professionaliteit
Vermoe om onder druk te werk en sperdatums na te kom
Aanpasbaar en proaktief in 'n vinnige werksomgewing
Bereid om buigsame ure te werk, insluitend naweke en openbare vakansiedae
Uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
Eie betroubare vervoer
Indien jy aan bogenoemde vereistes voldoen, stuur asseblief jou opgedateerde CV in.
As jy nie binne 14 dae van ons hoor nie, beskou jou aansoek as onsuksesvol.
Job Type: Full-time
Application Question(s):
Is u vlot in Afrikaans, beide gesproke en geskrewe?
Het u ondervinding om etes voor te berei en te bedien aan 140 persone of meer op 'n gereelde basis?
Het u enige formele kwalifikasie in gasvryheid of kookkuns?
Work Location: In person
Application Deadline: 2025/07/30
Beware of fraud agents! do not pay money to get a job
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.