Ons is op soek na 'n energieke, verantwoordelike en toegewyd
Toonbank Assistent / Vleissnyer / Verpakker
vir besige Supermark-Slaghuis by Derdepark Winkelsentrum.
Die pos vereis 'n gedissiplineerde individu met
sterk klantediensvaardighede
. Werk sluit in om klante te help, voorraad hanteer, kwaliteit beheer en die daaglikse werking van die slaghuis ondersteun.
-
Ligging:
Derdepark Convenience Centre - Cullinan Road
-
Kontrak:
Tydelike / Vaste-termyn Kontrak
-
Salaris:
Industriele minimum loon per uur
Wat die Werk Behels
Noukeurige sny en voorbereiding van verskillende vleisprodukte
Doeltreffende verpakking, weeg en etikettering vir uitstal
Vriendelike en professionele diens by die slaghuis toonbank
Handhawing van streng higiene- en netheidsstandaarde
Voorraadrotasie en bystand met voorraadbestuur
Vereistes
MOET
binne minstens 30 km radius vanaf Sentrum woonagtig wees
Moet ten volle oor goeie, duidelike kommunikasievaardighede beskik
Ervaring in 'n slaghuis en voedselhantering
Graad 12 sertifikaat (bewys vereis)
Medies geskik en fiks vir fisiese, aktiewe werk
Netjiese, professionele voorkoms
Voorkeur: Engels en Afrikaans taalvaardigheid
Moet skofte en naweke kan werk
Betroubaar, energiek en bereid om te leer
Verantwoordelikhede:
Help met vleis sny, verpakking en etikettering
Netheid en higiene van die werkarea handhaaf
Help met voorraadbeheer en rekonstruksie
Klante vriendelik en professioneel bedien
Job Type: Part-time
Pay: R5614,00 per month
Expected hours: 45 per week
Experience:
Butchery environment: 3 years (Required)
Language:
Afrikaans (Preferred)
Location:
Derdepoortpark, Gauteng 0035 (Required)
Work Location: In person
Beware of fraud agents! do not pay money to get a job
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.