Short Term Administrative Assistant (b01)/korttermyn Administratiewe Assistent (b01)

Western Cape, South Africa

Job Description

(eng=
Short-Term Administrative Assistant
Location: Riversdale
Salary: Market-related, based on experience and qualifications. A market-related remuneration package will be offered in line with the successful candidates qualifications and experience.
Start Date: As soon as possible
About the Position
Our client, a leading organisation with interests across various sectors within the financial services industry, is offering an exceptional opportunity for an experienced and detail-oriented Short-Term Administrative Assistant to join their professional team in Riversdale.
If you take pride in your accuracy, ability to manage complex administrative tasks, and passion for delivering excellent client service, this position is ideal for you. Youll form part of a dynamic environment that values professionalism, growth, and high-quality service delivery.
Requirements
Strong analytical and administrative skills.
RE5 Certificate (compulsory).
Full qualification as required by the FSCA to render advisory and intermediary services.
FAIS-accredited NQF Level 5 or 6 qualification in short-term insurance or a related field (e.g., marketing, business management, etc.).
Minimum of five (5) years experience in the short-term insurance industry (personal lines, commercial, claims handling, administration, and client service).
Computer literate with solid knowledge of relevant software and administrative systems.
Personal Attributes
Highly organised, reliable, and detail-oriented.
Excellent communication skills in both Afrikaans and English.
Ability to work independently and perform well under pressure.
Strong problem-solving and conflict resolution abilities.
Effective time management and the ability to prioritise tasks efficiently.
This is a unique opportunity to join a respected financial services provider that values professionalism, integrity, and excellence. If you have the expertise and drive to take your career to the next level this role is waiting for you.
) (afr=
Korttermyn Administratiewe Assistent
Ligging: Riversdal
Salaris: Markverwant, gebaseer op ervaring en kwalifikasies. n Markverwante vergoeding sal aangebied word in lyn met die kwalifikasies en ondervinding van die suksesvolle kandidaat.
Begin Datum: So gou as moontlik
Oor die Posisie
Ons klient, n vooraanstaande organisasie met belange in verskeie sektore van die finansiele dienste-industrie, bied n uitsonderlike geleentheid vir n ervare en doelgerigte Korttermyn Administratiewe Assistent om deel te word van hul professionele span in Riversdal.
As jy trots is op jou akkuraatheid, jou vermoe om komplekse administratiewe take te hanteer, en jou passie vir uitstekende klientediens, is hierdie die ideale rol vir jou. Jy sal deel wees van n dinamiese omgewing waar professionaliteit, groei en kwaliteit hoog aangeslaan word.
Vereistes
Sterk analitiese en administratiewe vaardighede.
RE5-sertifikaat (verpligtend).
Volledige kwalifikasie soos vereis deur die FSCA om advies- en intermediere dienste te lewer.
FAIS-geakkrediteerde NQF-vlak 5 of 6 kwalifikasie in korttermynversekering of verwante veld (bv. bemarking, besigheidsbestuur, ens.).
Minimum van vyf (5) jaar ondervinding in die korttermynversekeringsbedryf (persoonlike lyne, kommersieel, eisehantering, administrasie en klientediens).
Rekenaarvaardig met goeie kennis van relevante sagteware en administratiewe prosesse.
Persoonlike Eienskappe
Hoogs georganiseerd, betroubaar en detail-gefokus.
Uitstekende kommunikeerder in sowel Afrikaans as Engels.
Kan onafhanklik funksioneer en doeltreffend onder druk werk.
Sterk probleemoplossings- en konflikhanteringsvaardighede.
Effektiewe tydsbestuur en die vermoe om prioriteite duidelik te stel.
Hierdie is n unieke geleentheid om by n gerespekteerde finansiele diensverskaffer aan te sluit wat professionaliteit, integriteit en uitnemendheid hoog ag. As jy oor die nodige kundigheid beskik en gereed is om jou loopbaan verder te bou dan wag hierdie pos net vir jou.
)

Skills Required

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1573614
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Western Cape, South Africa
  • Education
    Not mentioned