Senior Lecturer/lecturer: Zoology, Ecology, Or Evolutionary Biology

Stellenbosch, WC, ZA, South Africa

Job Description

Duties/Pligte



Teaching undergraduate and postgraduate theoretical principles of evolution and ecology, and advanced behavioural and evolutionary ecology modules. Developing a relevant up-to-date lecture series for modules taught within the Biodiversity and Ecology programme. Establishing an active research programme and publishing in peer-reviewed journals within the fields of evolution, behavioural ecology, and evolutionary ecology. Conducting research and dissemination at national and international conferences or equivalent events. Recruiting and supervising postgraduate students in evolution, behavioural ecology, and evolutionary ecology, with an emphasis on terrestrial vertebrate systems. Securing research funding. Participating in activities promoting social impact and transformation. Participating in academically relevant departmental and faculty administrative activities, as required.
Onderrig van voorgraadse en nagraadse modules in fundamentele evolusie en ekologie, en gevorderde gedrags- en evolusionere ekologie. Ontwikkel toepaslike bygewerkte lesingreekse vir modules wat binne die Biodiversiteit- en Ekologie-program aangebied word. Vestig 'n aktiewe navorsingsprogram en publiseerdie resultate daarvan in eweknie-beoordeelde vaktydskrifte in die vakgebied van evolusie, gedragsekologie, en evolusionere ekologie. Doen navorsing en dra die resultate voor tydens nasionale en internasionale konferensies of gelykwaardige geleenthede. Werf en verskaf studieleiding aan nagraadse studente in evolusie, gedragsekologie, en evolusionere ekologie, met die klem op gewerwelde landdierstelsels. Verkry navorsingsbefondsing. Neem deel aan aktiwiteite wat sosiale impak en transformasie bevorder. Neem deel aan akademies tersaaklike departementele en administratiewe fakulteitsaktiwiteite, soos nodig.



Job Requirements/Pos Vereistes



A PhD in zoology, ecology, evolutionary biology or equivalent (with a research focus on terrestrial vertebrate ecology). Good verbal and written communication skills in English.


For appointment as

lecturer

:Proven experience in teaching undergraduate evolution or ecology as well as biostatistics (in the R environment) modules at tertiary level, at least as teaching assistant. Evidence of published research in reputable international journals in the fields of evolutionary or behavioural ecology, and terrestrial vertebrate ecology. Involvement in mentoring or supervising students (to at least honours level). Demonstrated ability to understand and apply code in the R environment for data analyses and ecological applications. Knowledge of evolutionary ecology and terrestrial vertebrate ecology. Proven involvement in securing external funding.


For appointment as

senior lecturer

:Proven experience in teaching undergraduate and/or postgraduate evolution or ecology as well as biostatistics (in the R environment) modules. Evidence of a sustained publication output in high quality international journals in the fields of evolutionary or behavioural ecology, and terrestrial vertebrate ecology. Proven active research in behavioural/ evolutionary ecology and terrestrial vertebrate ecology. Demonstrated proficiency in R coding, with a proven track record in teaching statistical methods using R, and a solid background in evolutionary and/or behavioural ecology. Evidence of successful supervision to completion of postgraduate students (MSc and/or PhD level). Proven ability to secure external research funding.
Applicants invited to interview will be required to deliver a lecture on data analysis in the R environment and to present a seminar on their recent research, to demonstrate both subject expertise and communication skills.PhD in dierkunde, ekologie, of evolusionere biologie of gelykwaardige vakgebied (met 'n navorsingsfokus op die ekologie van gewerwelde landdiere). Goeie mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede in Engels.


Vir aanstelling as

lektor

:Bewese ervaring in die onderrig van voorgraadse modules in evolusie of ekologie, sowel as biostatistiek (in die R-omgewing) op tersiere vlak, minstens as onderrigassistent. Rekord van navorsingspublikasies in erkende internasionale vaktydskrifte op die vakgebied van evolusionere of gedragsekologie, en die ekologie van gewerwelde landdiere. Betrokkenheid by mentorskap van, of studieleiding aan studente (ten minste op honneursvlak). Toon die vermoe om R-kodering te lees, te verstaan en toe te pas vir data-analise en ekologiese toepassings. Kennis van evolusione ekologie en die ekologie van gewerwelde landdiere. Bewese betrokkenheid by die verkryging van eksterne befondsing.


Vir aanstelling as

senior lektor

:Bewese ervaring in die onderrig van voorgraadse en/of nagraadse modules in evolusie of ekologie, sowel as biostatistiek-modules (in die R-omgewing). Bewys van volgehoue publikasie-uitsette in internasionale vaktydskrifte van hoe gehalte op die vakgebied van evolusionere of gedragsekologie, en die ekologie van gewerwelde landdiere. Rekord van aktiewe navorsing in evolusionere of gedragsekologie, en die ekologie van gewerwelde landdiere. Toon vaardigheid in R-kodering met bewese ervaring in die onderrig van statistiese metodes deur gebruik te maak van R, met 'n grondige kennis van evolusionere en/of gedragsekologie. Bewys van suksesvolle nagraadse studieleiding tot voltooiing, aan nagraadse studente (MSc- en/of PhD-vlak). Bewese vermoe om eksterne navorsingsbefondsing te bekom.
Aansoekers wat genooi word vir 'n onderhoud, sal 'n lesing moet aanbied oor data-analise in die R-omgewing en 'n seminaar aanbied oor hul onlangse navorsing ten einde hul kennis enkommunikasievaardighede te demonstreer.


Recommendation/Aanbeveling



Postdoctoral or appropriate academic/research experience. Basic communication skills in Afrikaans.
Nadoktorale of toepaslike akademiese/ navorsingservaring. * Basiese kommunikasievaardighede in Afrikaans.

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1527305
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Stellenbosch, WC, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned