Duties/Pligte
The incumbent will have the following responsibilities:Teaching chemistry and physics to prospective science teachers enrolled in the B.Ed and PGCE programmes respectively, with a primary and high school focus.
Teaching honours students and providing supervision for their research projects related to science education.
Supervising postgraduate students on masters and doctoral level in science education and related fields.
Conducting regular assessments in the teacher education programmes.
Evaluating campus-based and school-based lesson presentations.
Engaging in research in science education and related fields.
Publishing research in reputable academic and peer-reviewed journals.
Participating in community-driven, social impact projects in science education, making a meaningful difference beyond the classroom.
Serving and participating in Faculty programme committees.
Contributing to academic administration and leadership in the Department and Faculty.
Die posbekleer sal die volgende verantwoordelikhede he:Onderrig van chemie en fisika aan voornemende Wetenskaponderwysers wat onderskeidelik in die BEd- en NOS-programme ingeskryf is, met 'n laer- en hoerskoolfokus.
Onderrig van honneursstudente en studieleiding van hul navorsingsprojekte wat verband hou met wetenskapopvoeding.
Studieleiding van nagraadse studente op meesters- en doktorale vlak in wetenskapopvoeding en verwante vakgebiedee.
Gereelde assesserings binne die onderwysopleidingsprogramme.
Evaluering van kampusgebaseerde en skoolgebaseerde lesaanbiedingse.
Deelname aan navorsing in wetenskapopvoeding en verwante vakgebiede.
Publikasie van navorsing in gerespekteerde akademiese en eweknie-beoordeelde vaktydskrifte.
Deelname aan gemeenskapsgedrewe, sosiale impakprojekte in wetenskapopvoeding, wat 'n betekenisvolle verskil buite die klaskamer kan maak.
Deelname aan en dien op Fakulteitsprogramkomitees.
Dra by tot akademiese administrasie en leierskap in die Departement en Fakulteit.
Job Requirements/Pos Vereistes
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.