Saica En Saipa Klerkskap 2026

Centurion, GP, ZA, South Africa

Job Description

'n Gevestigde ouditeursfirma in Centurion is op soek na gemotiveerde en toegewyde individue om vanaf Januarie of Februarie 2026 by ons span aan te sluit as

SAICA

of

SAIPA

leerlingrekenmeesters.

HOOFVERANTWOORDELIKHEDE:



Bystand met rekeningkundige funksies, die opstel van finansiele state en ouditwerk. Voltooiing van verskeie tipes belastingopgawes vir kliente. Kommunikeer met bv. SARS om navrae namens kliente op te los. Handhawing van konsekwente en professionele kommunikasie met kliente rakende die status van hul sake.

MINIMUM VEREISTES:



Tans besig om 'n BCompt / BCom Rekeningkunde / BCom Finansiele Bestuur graad te voltooi, of reeds voltooi. Kennis van Pastel en Caseware sal as 'n voordeel beskou word. Geldige rybewys en betroubare vervoer is noodsaaklik. Bereidheid om te reis en soms oor te bly vir oudits. Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede. Hoe fokus op akkuraatheid en kwaliteit. Goeie analitiese en probleemoplossingsvermoens.

BENODIGDE DOKUMENTASIE:



Opgedateerde Curriculum Vitae (CV). Kopiee van akademiese kwalifikasies. Kopie van geldige rybewys en Suid-Afrikaanse ID (groen ID-boekie of ID-kaart). Duidelik aandui of u aansoek doen vir SAICA of SAIPA artikels.
Job Type: Learnership

Application Question(s):

Do you want to complete SAICA or SAIPA articles?
Education:

Bachelors (Preferred)
Language:

English (Preferred)
License/Certification:

Drivers License (Required)
Work Location: In person

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1606712
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Centurion, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned