See English version below
Pluimvee-bestuurder: Eierproduksie
'n Vooruitstrewende boerdery in Limpopo wat onder meer met saadmielies, droebone, pluimvee en beeste boer, het 'n vakature vir 'n ervare pluimvee-bestuurder.
Doel van die Pos:
Die bestuur en toesighouding oor die daaglikse aktiwiteite van 'n eierproduserende pluimveeboerdery, terwyl optimale produktiwiteit, die welstand van die pluimvee, en nakoming van regulasies en winsgewendheid verseker word.
Sleuteltake & Verantwoordelikhede:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.