Job Description

Die volgende pos, gebaseer in die Mbombela, is beskikbaar binne Safe Top Retail Distributors (Pty) Ltd:

Die suksevolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die Mpumalanga streek.

POS TITEL:

Handelaar

OPLEIDINGS VLAK:

Minimum Graad 12

ERVARING:

Minimum 2 jaar handelsware in die kleinhandelbedryf

PERSOONLIKE EIENSKAPPE & VEREISTES:



Geldige bestuurslisensie is noodsaaklik. Vermoe om ver te reis en van die huis af weg te wees soos en wanneer dit benodig word. Rekenaarvaardigheid. Vlot spreukend in Engels en Afrikaans. Aandag aan besonderhede is noodsaaklik. Vermoe om onder druk en in 'n dinamiese omgewing te kan werk. Gesonde besluitnemingsvaardighede en die vermoe om te beplan en prioriteite te stel. Uitstekende kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede. Sterk probleemoplossingsvaardighede. Hoe energievlakke. Hardwerkend en selfgemotiveerd. Moet in n span kan werk.

HOOF AKTIWITEITE VAN DIE POS:



Verantwoordelik vir bemarking, binne winkelaktiwiteit, groei van 'n geallokeerde gebied of streek wat van strategiese belang is vir Safe Top. Bemarking en vertoon van produkte op so 'n manier dat dit belangstelling wek en kliente aanmoedig om aankoope te maak. Verkoop van hegters en hardeware aan Hardeware-handelaars, Boumateriale, Groothandelaars en Kooperasies. Hersien van vorige voorraadbeplanning en ontleeding van klientbehoeftes om "top up" bestellings van bestaande kliente te neem. Ontwikkel langtermyn, volhoubare besigheidsverhoudings met kliente. Verseker dat alle staanders heeltemal skoon en volledig bemark is in die winkel. Verseker dat alle verkoop-punt-materiaal (POS) in plek is. Demonstreer produkte en dienste aan bestaande-en potensiele kliente.

SLUITINGS DATUM:

16 May 2025



Belangstellende aansoekers word versoek om 'n omvattende CV aan die HR Departement in te dien via e-pos na Hr@safetop.co.za.

Stuur asseblief die posbenaming waarvoor jy aansoek doen in die e-posonderwerp.

Safe Top Retail Distributors (Pty) Ltd is 'n Gelyke Geleenthede Werkgewer. Die aanstelling sal in lyn wees met Safe Top se diensbillikheidsplan en beleid. Aansoekers wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum gekontak word nie, moet hul aansoeke as onsuksesvol beskou.

Job Type: Full-time

Education:

High School (matric) (Required)
Experience:

Merchandising: 2 years (Required)
License/Certification:

Drivers License (Required)
Willingness to travel:

75% (Required)
Work Location: In person

Application Deadline: 2025/05/16

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1437742
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Contract
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Nelspruit, MP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned