Legal Advisor

Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa

Job Description

Ni-Da Groep
Die rol is om toesig te hou oor die regs- en nakomingsfunksie binne die Groep, om regsake van die Groep te bestuur en n verskeidenheid algemene korporatiewe en kommersiele regsdienste aan verskeie departemente binne die Groep te lewer.
Die aangewese kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
Advies ten opsigte van arbeidsaangeleenthede, korporatiewe bestuur en eiendomsreg.
Proaktief effektiewe stappe aanbeveel sodat n standpunt ingeneem kan word of potensiele risikos deur die Groep vermy kan word.
Aan die finansiele direkteur rapporteer oor alle regsake binne die departement.
Verskeie beleide en prosedures vir die Groep opstel.
Sterk kommersiele insig en besigheidsbegrip.
Probleemoplossingsvermoe; probleem analise en die vind van doeltreffende oplossings vir komplekse sake.
Uitstekende geskrewe en mondelinge kommunikasievaardighede.
Ten volle tweetalig.
Spanwerker en ondersteunend teenoor kollegas.
In staat om onder druk te werk.
Oop vir verbetering en reageer positief op konstruktiewe terugvoer.
n Dinamiese en gemotiveerde individu.
Baccalaureusgraad in Regte (LLB).
Toegelate Prokureur.
Addisionele sertifisering in Maatspakkyreg, Nakoming en/of Risiko-bestuur sal n voordeel wees.
3 5 jaar ondervinding in kommersiele reg, kommersiele transaksies, siviele litigasie (Landdroshof en Hooggeregshof), arbeidsreg, verskynings by die KVBA en NBCRFLI, Eiendomsreg, en BEE-verifikasie-ouditering.

Skills Required

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1518534
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
  • Education
    Not mentioned