Duties may include, but are not limited to, the following:
The facilitation of learning, teaching and assessment activities in undergraduate modules in Digital- and Leadership Acumen and/or Business Ethics.
The participation in the development and implementation of online learning activities and assessments, including the development of simulations.
Supervision of postgraduate students in accountancy and related research fields.
Engaging in research and publishing academic work in accountancy and related research fields in reputable academic and peer-reviewed journals.
Participating in community interaction / social impact initiatives, including involvement in the SAICA's Thuthuka project.
Contributing to academic administration and service rendering.
Pligte kan die volgende insluit, maar is nie beperk nie tot:
Die fasilitering van leer-, onderrig- en assesseringsaktiwiteite in voorgraadse modules in Digitale- en Leierskapsvernuf en/of Sake-etiek.
Die deelname aan die ontwikkeling en implementering van aanlyn leeraktiwiteite en assesserings, insluitend die ontwikkeling van simulasies.
Studieleiding van nagraadse studente in rekeningkunde en verwante navorsingsvelde.
Deelname aan navorsing en publiseer akademiese werk in rekeningkunde en verwante navorsingsvelde in betroubare akademiese en eweknie-beoordeelde tydskrifte.
Deelname aan gemeenskapsinteraksie / sosiale impak-inisiatiewe, insluitend betrokkenheid by die SAIGR se Thuthuka-projek.
Dra by tot akademiese administrasie en dienslewering.
Job Requirements/Pos Vereistes An honours degree or postgraduate diploma (NQF 8) relevant to the subject area of digital acumen.
Academic excellence (evidenced by a full academic transcript) and/or proven academic research experience (a master's degree in the subject area of finance or business, or PhD, or publication(s) in DHET-approved journal(s)).
Strong MS Excel skills, which specifically include the demonstrated use of PivotTables and the automation of routine tasks using Macros and VBA.
The ability to lecture and function in a multilingual work environment and team.
A commitment to research and social impact/community involvement.
The ability to handle departmental administration.
The ability to work in a team.
As part of the application process, all applicants are required to submit a learning activity prepared on Google Sites, demonstrating their MS Excel skills and aptitude for developing online learning materials. In the learning activity, applicants are required to draw on their practical experience using MS Excel to introduce students to a formula or function and it should include practical exercises showcasing real-world applications.
Additional information about the Digital- and Leadership Acumen and Business Ethics Division within the School of Accountancy and information needed in the preparation of the online learning activity can be found here:
https://sites.google.com/sun.ac.za/dla/
.
'n Honneursgraad of nagraadse diploma (NKR 8) tersaaklik tot die digitale vernuf vakgebied.
Akademiese uitnemendheid (bewys deur 'n volledige akademiese transkripsie) en/of bewese akademiese navorsingservaring ('n meestersgraad in die vakgebied finansies of
besigheid, of PhD, of publikasie(s) in DHOO-goedgekeurde joernaal/joernale).
Sterk MS Excel-vaardighede, wat spesifiek die gedemonstreerde gebruik van PivotTables en die outomatisering van roetinetake met behulp van Macrosen VBA insluit.
Die vermoe om lesings te gee en te funksioneer in 'n veeltalige werksomgewing en span.
'n Verbintenis tot navorsing en sosiale impak/gemeenskapsbetrokkenheid.
Die vermoe om departementele administrasie te hanteer.
Die vermoe om in 'n span te werk.
As deel van die aansoekproses word daar van alle aansoekers verwag om 'n leeraktiwiteit in te dien wat op Google Sites voorberei is, wat hul MS Excel-vaardighede en aanleg vir die ontwikkeling van aanlyn leermateriaal demonstreer. In die leeraktiwiteit word van aansoekers verwag om hul praktiese ervaring met MS Excel te gebruik om studente aan 'n formule of funksie bekend te stel, en dit moet praktiese oefeninge insluit wat werklike toepassings ten toon stel.
Bykomende inligting oor die afdeling Digitale en Leierskapsvernuf en Besigheidsetiek binne die Skool vir Rekeningkunde en inligting wat nodig is vir die voorbereiding van die aanlyn leeraktiwiteit kan hier gevind word:
https://sites.google.com/sun.ac.za/dla/
.
Recommendation/Aanbeveling Registration or eligibility to register with a professional body within the field of finance or business.
Previous instructional design or module development experience in higher education.
Practical exposure to MS Excel Modelling and/or ACL (Audit Command Language).
Practical exposure to Cloud ERP and/or Accounting Software.
Practical exposure to business ethics, corporate sustainability and integrated reporting.
Registrasie of geskiktheid om by 'n professionele liggaam te registreer binne die veld van finansies of besigheid.
Vorige onderrigontwerp of module-ontwikkelingservaring in hoer onderrig.
Praktiese blootstelling aan MS Excel-modellering en/of ACL (Audit Command Language).
Praktiese blootstelling aan Cloud ERP en / of rekeningkundige sagteware.
* Praktiese blootstelling aan sake-etiek, korporatiewe volhoubaarheid en geintegreerde verslagdoening.
Beware of fraud agents! do not pay money to get a job
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.