OVK is op soek na jong dinamiese en ambisieuse Junior Regsadviseurs om by die OVK familie aan te sluit op 'n vastetermyn kontrak van twee jaar. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle spanne en individue saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.
Kerndoel van die pos:
Lewer ondersteunende regsdienste, maatskappy sekretariele en SEB dienste aan die OVK groep.
Minimum Vereistes:
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.