Junior Plaasvoorman | Verkykerskop, Harrismith

Harrismith, Free State, South Africa

Job Description


PLAASBESTUURDER Ons klixc3xabnt, 'n groeiende familie Veeboerdery in die Verkykerskop distrik in die Noord-Oos Vrystaat, is opsoek na 'n Plaasbestuurder wat saam die eienaar verantwoordelikheid neem vir die effektiewe, volhoubare en winsgewende bestuur van die veeboerdery. Hierdie is vir xe2x80x99n baie spesifieke persoon wat sal inpas in die familie se kultuur, bereid is om hard te werk, oor sober gewoontes beskik en lief is vir die natuur. Die boerdery is by uitstek xe2x80x99n veeboerdery, ondervinding in vee-boerdery is nie onderhandelbaar nie. Verder moet die ideale kanditaat instaat wees om fyner detail te kan raaksien en op detail te kan fokus. Minimum Vereistes (Nie onderhandelbaar)

  • Gr 12
  • Rekenaarvaardig (MS Excel en Word)
  • 'n Kode 8 bestuurslisensie
  • Eie voertuig gekik vir die plaas omgewing sal ideaal wees. Daar word wel xe2x80x98n voertuig voorsien vir werksdoeleindes
  • 3 jaar se veeboerdery ondervinding
  • Ondervinding in instandhouding en herstelwerk.
  • Moet bereid wees om op die plaas te woon, stil omgewing.
  • xe2x80x98n Hardwerkende Persoon wat instruksies spesifiek kan uitvoer, en nie daarvan afwyk nie.
  • Goeie kommunkikasie vermoxc3xab, om sodoende te verseker dat doelwitte en take behoorlik verstaan en uitgevoer word.
  • Spanwerk vaardighede, om xe2x80x98n gesonde en goeie gees onder werkers te kan handhaaf.
Die volgende sal voordeling wees:
  • Ondervinding in xe2x80x99n beesstoetery;
  • Ondervinding in die bestuur van xe2x80x99n skaapvoerkraal;
  • Ondervinding in die bestuur van xe2x80x99n intensiewe skaapboerdery;
  • Handig en kan sweis.
  • xe2x80x99n Kwalifikasie in landbou
  • xe2x80x99n Persoon wat bereid is om te werk vir xe2x80x99n langtermyn geleentheid
  • Inheemse taal magtig wees
  • xe2x80x99n Persoon wat oor die verlangende xe2x80x9cDISCxe2x80x9d analise profiel beskik
Pligte:
  • Daaglikse bestuur van plaasarbeiders, verseker dat daaglikse en weeklikse doelwitte behaal word;
  • Kontrole en beheer oor veegetalle.
  • Toesig oor die verskillende produksiesiklusse van die diere, asook die direkte betrokkenheid gedurende lamtyd en kalftyd.
  • Plant van mielies en sojas
  • Bestuur en administrasie van beesinligting vir xe2x80x98n stoetery.
  • Entings en ontwurmings volgens die kuddebestuursplan.

Dienssaanvaarding: So gou as moontlik Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied. xe2x80x99n Baie kompeterende produksiebonus / Winsdeel sal aangebied vir die ideale kanditaat wat teikens en doelwitte behaal.

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1273622
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Harrismith, Free State, South Africa
  • Education
    Not mentioned